Pages

Saturday, September 28, 2013

Saterdag - tyd vir buite werk

 Vanoggend was lekker koel! Hierdie Bosvelders is maar bang vir die koue wat kom!
Christoph en Jordan maak die 'Petchka' skoon.

Ons eie houtkapper!


Van oerwoud ...
















Na tuin ...

Nadat Jordan in hierdie deel bietjie met die randsnyer ingespring het...


Hierdie brandnetels moet uit... weer ...


Na die somerreëns en ons vriende terug na Suid-Afrika so 3 maande terug, is als weer toegegroei!


Soveel groei in so kort tydjie... Sjoe!


Die paadjies moet ook skoon...


Instandhouding hou nooit op nie, nêrens nie!



En vanaand is ons genooi vir Rakkia en aandete by ons liewe vriende en bure, Iva en Krassi!

1 comment:

  1. Julle outjies, ons is soooo jaloers man! Wens ons was daar om saam met julle in die tuin te gewerk het.... Ons vertrou dat julle 'n wonderlike tyd daar gaan he. Geniet die voelsang, vars lug en gawe mense vreeslik baie! liefde paulien en mark

    ReplyDelete