Pages

Monday, May 21, 2012

God doen altyd meer as wat ons kan bid of dink

Gaan kyk asb. na die: One of those 'Godincidences' (Ek gaan dit nie beter kan beskryf nie.) Die gesprek wat ons saam met "Big J" oor aand ete begin het, het tot laat in die nag in ons 10 bed hostel kamer voort geduur. Ons het die kamer met 'n Chinees en 'n Amerikaner gedeel. Gelukkig was ons in die meerderheid :-) Hier was dit 'n geval van die vroeë voetjies van die (enigste) stort.



Hoekom lyk al die blomme so bekend?




Noem ons dan nie hierdie blomme Afrikanertjies nie . . .?



Die Engelse vertalings laat jou somtyds so 'n bietjie wonder.
Sorry we're NOT closed ?

 (Don't) Tear up the flowers! ??


No comments:

Post a Comment