Pages

Sunday, October 20, 2013

Laaste lekker tye saam met Jordan!

Ons koop saam 'n fiets vir die huis! Christoph en Jordan se wens...



Na die koue en die ryp is meeste van die groente plantjies dood en Deschka kom sê dat dit tyd is vir die plantjies om uitgetrek te word om die tuin te begin voorberei vir die volgende siesoen. Die 2 manne aan die werk!
 

Nuwe plek vir volgende jaar se groot groentetuin...???
Die groot werk begin!


Bo: Voor die tyd ... en Onder: Dit lyk al baie beter!


Die grond moet eers gesif word om van bou rommel ens ontslae te raak.


Kyk wat lewer 'n fietsry-ekspidisie op! Net buite die 'village' is die mooiste mooi!

 


Die ideale plek vir 'n laaste piekniek saam...



Dankie Jordan!! Dankie dat jy so 'n lekker ouboet vir Christoph was!

No comments:

Post a Comment