Pages

Friday, January 21, 2011

Oppad na Phnom Penh

Gereed om die pad aan te durf Phnom Penh toe. 'n Sending egpaar, Deon & Corne en hulle twee seuns het intussen by ons aangesluit. Die seuns het sommer vinnig maats geraak.


Hierdie dogtertjie het in die bus oor Christoph naar geraak ... darem net sy broek. Moet sê hy het dit baie goed hanteer.


Ons ry Phnom Penh binne, 315km en 7 ure later. Let op na al die mense op motorfietse!

No comments:

Post a Comment