Pages

Friday, January 28, 2011

Saigon City (Ho Chi Min)

Hierdie is 'n groter toets van geloof en vertroue as wat dit op die oog af mag lyk. Dit is nie toevallig dat my oë toe is nie . . .

Benoude boude in die Cu Chi tonnels. Na die bietjie wat ons gesien en gehoor het is daar geen twyfel in ons gemoed dat Amerika (of enige ander land) ooit daardie oorlog sou kon wen nie . . .
. . . vir die kinders was dit egter 'n "walk in the park"
Die Vietnamese gaan GROOT met hulle (Chinese/Lunar) nuwe jaarsvieringe en is definitief nie skaam oor die feit dat hulle 'n sosialistiese land is nie. Moet se mens kom dit nie regtig agter nie . . . behalwe dat die gastehuise, ens elke aand aan die polisie rapporteer wie by hulle geslaap het.
Posted by Picasa

No comments:

Post a Comment