Pages

Wednesday, January 19, 2011

Reis na Siem Reap in Kambodja

Minibus wat ons gereël het om van die grens tot by Siem Reap te reis. Die reëlery was 'n interessante ervaring gewees . . . daar was tot 'n polisieman in op die "deal" (sover ons kon agterkom).


Van ons gastehuis se balkon af.


Kinderhuis wat ek en Hanneke besoek het. Interessante opmerking van Switserse vrywilliger wat nou al vir 8 maande daar werk: "I discovered that I do not need all the things that I have in Switzerland to be happy. You can have nothing and still be very happy."

Posted by Picasa

No comments:

Post a Comment