Pages

Saturday, January 15, 2011

'n Vol dag in Bangkok

Ons dag het van 06:00-22:00 gestrek en ons kon heelwat te siene kry van hoe die mense leef en aanbid. Ons is baie dankbaar vir hoe Christoph se energie vlakke gehou het. Hier onder net 'n paar foto's.


Ons beplan nie op die stadium om van die uit te probeer nie. (Hoop nie ons gaan nodig hê om die sendeling se gebed te bid nie: "Lord I'll swallow it if you'll keep it down")

Een van die meer "gewilde" afgode voor 'n massiewe reeks van 4 winkel sentrums wat opgerig is om die geeste wat op die terrein was voor die geboue opgerig is te paai en 'n nuwe woonplek te gee..

Snaakse emosies wat mens beleef as jy sien met hoeveel toewyding veral jong mense hulle afgode aanbid. Kan nie regtig verduidelik nie . . . dink mens moet dit beleef om te verstaan.
Posted by Picasa

No comments:

Post a Comment