Britse vriende
wat JP en Rita gemaak het hier, het ons genooi om saam met hulle na ‘n waterval so 20km van
Gostilitsa af te besoek. Wat ‘n heerlike uitstappie! Nie te rof vir die
onfikses onder ons nie, maar tog ook genoeg om mens se asem bietjie te laat
blaas! Maar als verseker die moeite werd!
Weggesteek in die
bosse... selfs nie eers Bulgare in Gostilitsa weet van hierdie plekkie nie!
Thank you Roy, for sharing this beautiful spot with us!
Jordan altyd
gereed vir avontuur...
Kom Christoph ...
jy moet voel hoe koud die water is!
Sommer net mooi!
No comments:
Post a Comment